Description
Raaiselkind is 'n verhaal wat die kruis van outisme genadeloos oopvlek. Sentraal in hierdie aangrypende gegewe staan twee onvergeetlike vrouekarakters: Ingrid Dorfling, ma van Alexander, wat die grense van wanhoop versit in haar verbete stryd om die kind wat hulle hele gesinlewe ontwrig "e;mens"e; te laat word. En in die proses omtrent alles wat kosbaar is, verloor. Parallel met Ingrid staan Miriam - oppasma - wat met haar kinderlike godsvertroue en aardse wysheid die enigste is wat tot "e;Boetatjie"e; kan deurdring. Wat, as niks meer help nie, met hom onder die olienhoutboom gaan sit en sussende hallelujaliedere sing. En dan is daar Alexander. Vreemdelingkind op sy eie "e;eiland"e;. Gillende, skoppende seuntjie wat kantelkop sit en luister wanneer die kerkklokke beier Raaiselkind.
Product Information
ISBN13 (SKU)
|
6009709162211
|
Title
|
Raaiselkind (DVD)
|
Author
|
Annelie Botes
|
Edition
|
1st
|
Publisher
|
NEXT entertainment
|
Publication Date
|
2018
|
Country of Publication
|
South Africa
|
Publishing Status
|
-
|
Format Type
|
Physical
|
Institutions
|
Embury
|
Course Codes
|
DL-AHLF200
|