Nuwe Kinder Verseboek

Nuwe Kinder Verseboek
Nuwe Kinder Verseboek
R
R 375.00 R 430.00 SAVE R 55.00
Nuwe Kinder Verseboek
R. Scheepers, S. Kotze-Myburgh
In Stock (Order Online)
Estimated Dispatch Date: 26 Apr 2024

Nuwe Kinder Verseboek

Share:
Description

Hierdie bundel bevat, soos die titel aandui, ’n versameling heeltemal nuwe en oorspronklike gedigte. Dit bou voort op die wonderlike tradisie van DJ Opperman se Kleuterverseboek en Klein Verseboek, en dek onderwerpe wat met die destydse bundels nog nie deel was van kinders se leefwêreld nie, soos rekenaars, selfone, e-pos, internet en sms. Die 250 verse deur 100 bydraers sluit in bekende en nuwe skrywers soos Hennie Aucamp, François Bloemhof, Philip de Vos, Hans du Plessis, Franci Greyling, Jaco Jacobs, Lucas Malan en Fanie Viljoen.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780624046769
Title
Nuwe Kinder Verseboek
Author
R. Scheepers, S. Kotze-Myburgh
Edition
1st
Publisher
Tafelberg publishers
Publication Date
2009
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
216
Institutions
Stadio
Course Codes
AHLF200, DL-AHLF200
Related Products
Chat