Ek Stamel, Ek Sterwe

Ek Stamel, Ek Sterwe
R 310.00 R 360.00 SAVE R 50.00
Ek Stamel, Ek Sterwe
E. Venter
Out of Stock Can Order Non Refundable
Estimated Dispatch Date: 11 Jul 2022

Ek Stamel, Ek Sterwe

Share:
Description

Konstant Wasserman se pad loop dood. Sy mense met hul verstarde lewens en hul aansprake dryf hom tot raserny, dryf hom di eland uit: Australië toe. In Sydney leer hy kook in 'n restaurant en vind hy vrye geeste wat hom verstaan. Die liefde, in 'n smeulende gedaante, terg sy sinne. Hy is vry. Tot die vreemde blou merke op sy bene begin uitslaan en hy begin siek word. Die toetse is positief, en hy moet klaarmaak, vrede maak. In 'n beheerste proses van heroïse afmetings konfronteer Konstant, en lê hy af: elke vriendskap en verwantskap, sy sinnelike liefde vir die lewe, en in 'n geïnspireerde deurgang, uiteindelik die lewe self

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780624079071
Title
Ek Stamel, Ek Sterwe
Author
E. Venter
Publisher
NB Publishers
Publication Date
2018
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
274
Related Products
Chat