Description
Hierdie boek gee 'n basiese inleiding tot die moderne dramateorie asook praktiese riglyne oor hoe om 'n dramateks te analiseer, en is 'n nuttige gids vir dosente en studente. Die invloed van die opvoeringsgerigtheid van 'n drama op aspekte soos die karakters, die tyd en ruimte asook die drama se struktuur, word behandel. Die teorie word deurgaans verduidelik en geillustreer aan die hand van voorbeelde uit meer as 30 bekende Afrikaanse dramas.
Product Information
ISBN13 (SKU)
|
9780627022043
|
Title
|
Die Dramateks: 'n Handleiding
|
Author
|
M Keuris
|
Edition
|
1st
|
Publisher
|
Van Schaik Publishers
|
Publication Date
|
1996
|
Country of Publication
|
South Africa
|
Format Type
|
Physical
|
Number of Pages
|
104
|
Institutions
|
University of Pretoria
|
Course Codes
|
AFR120
|