Fonetiek (E-Book) - 9780627035852

Fonetiek (E-Book)
Fonetiek (E-Book)
R
R 340.00 R 390.00 SAVE R 50.00
Fonetiek (E-Book)
A. E. Coetzee
Available
Estimated Dispatch Date: Access Code mailed within 1 hour of payment confirmation

Fonetiek (E-Book)

Share:
Description

Fonetiek (2018) is 'n verbeterde, bygewerkte uitgawe van die vierde uitgawe van Fonetiek (1988). Soos sy voorganger stel die boek beginners in staat om fonetiek maklik en vinnig te bemeester. Daar is egter genoeg stof en bronverwysings om ook die meer gevorderde gebruiker te prikkel. Fonetiek is veral praktykgerig. Dit bied insig in die klanke en die klanksisteem van Afrikaans, asook in die wyse waarop dit verskil van die klanke en klanksisteme van Engels en ander Suid-Afrikaanse tale. Die nut van fonetiese transkripsies by lemmas in woordeboeke word uitgelig. Die optekening en beskrywing van werklike uitspraak met behulp van fonetiese tekens is onontbeerlik vir taalnavorsing, veral vir die optekening van streeks- en sosiale

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780627035852
Title
Fonetiek
Author
A. E. Coetzee
Edition
5th
Publisher
Van Schaik Publishers
Publication Date
2018
Country of Publication
South Africa
Format Type
E-Book - Vitalsource
Number of Pages
176
Institutions
University of Pretoria
Related Products
Physical Copy
Fonetiek 9780627035845
R 310.00
Fonetiek
Chat