Ons is nie almal so nie

Ons is nie almal so nie
R 280.00 R 320.00 SAVE R 40.00
Ons is nie almal so nie
J. Goosen
Out of Stock Can Order Non Refundable
Estimated Dispatch Date: 07 Jul 2022

Ons is nie almal so nie

Description

CNA-prys 1990 Rapport-prys 1990 M-Net-prys 1991 Wat het ’n mooi Afrikanervrou in die 1950’s gedoen as die lewe begin druk? As haar man ’n verbitterde Ben Schoeman-man is wat moet aansukkel met ’n asmapompie en haar pa ’n kommunis en Katoliek agter elke bos raaksien? As die enigste afleiding die jaarlikse ATKV-konsert op Hartenbos is? Veral as haar doodgoeie bure skielik aangesê word om te trek omdat hulle bruin is?

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780795702426
Title
Ons is nie almal so nie
Author
J. Goosen
Edition
2nd
Publisher
NB Publishers
Publication Date
2006
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Institutions
Stellenbosch
Related Products
Chat