Description
Die sewende hersiene uitgawe van hierdie standaardwerk en bekende bloemlesing wat al baie lank beskou word as die barometer van die kortverhaalgenre in Afrikaans. Die nuwe uitgawe sluit 133 verhale van 81 skrywers in. Die chronologiese volgorde, wat oor 'n tydperk van byna 120 jaar strek, gee 'n goeie oorsig van die ontwikkeling van hierdie genre in Afrikaans.
Product Information
ISBN13 (SKU)
|
9780798156349
|
Title
|
Die Afrikaanse kortverhaalboek
|
Author
|
Abraham de Vries
|
Edition
|
7th
|
Publisher
|
NB Publishers
|
Publication Date
|
2012
|
Country of Publication
|
South Africa
|
Format Type
|
Physical
|
Number of Pages
|
688
|