Leeus met Letsels - 9780798157001

Leeus met Letsels
Leeus met Letsels
R
R 190.00 R 220.00 SAVE R 30.00
Leeus met Letsels
F. Viljoen
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 29 Apr 2024

Leeus met Letsels

Share:
Description

Buyi voel soos 'n vreemdeling in London ? die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nooit geken het nie, in 'n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis nie, veral omdat hy en sy bombastiese pa van dag een af nie oor die weg kom nie en die plek vol vreemde bedreigings is. Hy kom gou agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar. 'n Mensvreter-leeu sluip in die wildreservaat rond op soek na sy volgende prooi . . . Hoe gaan die avontuurlike Andre en saggeaarde Simoshile hom uiteindelik help om die letsels wat die leeu agterlaat, maar ook die in hy hart, verwerk?

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780798157001
Title
Leeus met Letsels
Author
F. Viljoen
Edition
2012
Publisher
Van Schaik Publishers
Publication Date
2012
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
192
Institutions
Praxis
Course Codes
G9_AFR_FAL
Related Products
E-Book
R 160.00
Leeus met Letsels (E-Book)
Chat