Storieman - Omnibus 3 (Afrikaans, Paperback)

Storieman - Omnibus 3 (Afrikaans, Paperback)
R 230.00 R 260.00 SAVE R 30.00
Storieman - Omnibus 3 (Afrikaans, Paperback)
Leon Rousseau
Out of Stock Can Order Non Refundable
Estimated Dispatch Date: 14 Jul 2022

Storieman - Omnibus 3 (Afrikaans, Paperback)

Share:
Description

Storieman Omnibus 1 en Omnibus 2 wat in 2012 verskyn het, was ongetwyfeld 'n reusesukses. Nou volg ook 'n derde omnibus, met nog gewilde verhale waarvoor elke Storieman-aanhanger reeds angstig wag! Hierdie omnibus-uitgawe sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CDs in. In hierdie uitgawe is Gobbolino, die geliefde heksekat, weer terug! Kom luister ook saam na gunstelinge soos "Die gelukkige prins", "Die Gobbelrot" en "Die groot, harige bogman" en kom lag lekker vir stories soos "Die groot pasteiwedstryd" en "Eierdrome". Hier is ook feeverhale soos "Skoonlief en die ondier" en "Aspoestertjie" om weer van nuuts af te betower!

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780798159821
Title
Storieman - Omnibus 3 (Afrikaans, Paperback)
Author
Leon Rousseau
Publisher
NB Publishers
Publication Date
2013
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
80
Related Products
Chat