Leer my Lees (Vlak 2) 6: Tippie se Neus Jeuk

Leer my Lees (Vlak 2) 6: Tippie se Neus Jeuk
Leer my Lees (Vlak 2) 6: Tippie se Neus Jeuk
R
R 50.00 R 60.00 SAVE R 10.00
Leer my Lees (Vlak 2) 6: Tippie se Neus Jeuk
J. Palmer, R. Lombard
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 02 May 2024

Leer my Lees (Vlak 2) 6: Tippie se Neus Jeuk

Share:
Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” beken. Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780799372823
Title
Leer my Lees (Vlak 2) 6: Tippie se Neus Jeuk
Author
J. Palmer, R. Lombard
Edition
1st
Publisher
Lapa Uitgewers
Publication Date
2015
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
24
Related Products
Chat