Description
Verskuns is ’n uitsonderlike, geïllustreerde bloemlesing om die leser se verbeelding dadelik aan te gryp. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die wêreld van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid kontemporêre en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die poësie aan te wakker. Dit bied ook uitdagings vir rolspel, dramatisering, voordrag en inspirasie om self gedigte te skryf. Die bloemlesing is ideaal vir poësie-onderrig.
Product Information
ISBN13 (SKU)
|
9781431041787
|
Title
|
Verskuns vir Eerste Addisionele Taal - Graad 12 (FET)
|
Author
|
Anon
|
Edition
|
1st
|
Publisher
|
Macmillan SA
|
Publication Date
|
2015
|
Country of Publication
|
South Africa
|
Format Type
|
Physical
|
Institutions
|
Zama Futhi
|
Course Codes
|
AFA,AHL
|