Die Storie van Afrikaans 2: Uit Europa en van Afrika

Die Storie van Afrikaans 2: Uit Europa en van Afrika
Die Storie van Afrikaans 2: Uit Europa en van Afrika
R
R 710.00 R 820.00 SAVE R 110.00
Die Storie van Afrikaans 2: Uit Europa en van Afrika
W. Carstens, E. Raidt
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 03 Apr 2024

Die Storie van Afrikaans 2: Uit Europa en van Afrika

Share:
Description

Die storie van Afrikaans is die biografie van Afrikaans soos dit op drie kontinente ontwikkel het: in Europa (waar die ontwikkeling van Nederlands as die basisvorm van Afrikaans gedokumenteer en uitgebeeld word), in Afrika (waar die 17de-eeuse Hollandse dialek met verloop van tyd onder eiesoortige omstandighede en onder invloed van verskeie faktore uiteindelik volwaardig Afrikaans geword het) en vanuit Asië (waar die impak van die taal van die slawe die wordende Afrikaans beïnvloed het tot die vorm wat dit wel geword het). Die outeurs gee aan die hand van talle illustrasies ’n nuwe, meer volledige en inklusiewe blik op Afrikaans se ingewikkelde verlede. In Deel 1 is die Europese verlede van Afrikaans weergegee. In Deel 2 kom die Afrikaverlede van Afrikaans aan bod. Die boek verken paaie wat nog nie voorheen ontgin is nie en dit sal ? besliste bydrae tot die debat oor Afrikaans se verlede wees.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781485306863
Title
Die Storie van Afrikaans 2: Uit Europa en van Afrika
Author
W. Carstens, E. Raidt
Edition
2018
Publisher
Protea Boekhuis
Publication Date
2019
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
1176
Related Products
Chat