Assessering in Opvoedkunde (E-Book)

Assessering in Opvoedkunde (E-Book)
Assessering in Opvoedkunde  (E-Book)
R
R 430.00 R 490.00 SAVE R 60.00
Assessering in Opvoedkunde (E-Book)
J. M. Dreyer
Available
Estimated Dispatch Date: Access Code mailed within 1 hour of payment confirmation

Assessering in Opvoedkunde (E-Book)

Share:
Description

Assessering en leer is onlosmaaklik vervleg; aangesien assessering bepaal of leer plaasgevind het; watter leer plaasgevind het en watter leer nog moet plaasvind. Assesseerders is konstante metgeselle dwarsdeur leerders se lewens; wat die leerpad en die leertempo bepaal. Assesseerders moet dikwels besluite neem wat die leerders se toekoms kan rig. Assessering in Opvoedkunde beskryf die reis van assessering en verskaf waardevolle inligting en riglyne om die pad makliker te maak. Assessering in Opvoedkunde stel 'n verskeidenheid temas en uitdagings betreffende assessering in Graad R tot Graad 12 bekend. Daar is afdelings vir onderskeidelik die Grondslagfase; Intermediêre Fase; Senior Fase; Verdere Onderwys en Opleiding vir skole en Verdere Beroepsonderwys en Opleiding

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780627033100
Title
Assessering in Opvoedkunde
Author
J. M. Dreyer
Edition
1st
Publisher
Van Schaik Publishers
Format Type
E-Book - Vitalsource
Related Products
Physical Copy
R 440.00
Assessering in Opvoedkunde