Ekonomie vir Suid-Afrikaanse Studente (E-Book)

Ekonomie vir Suid-Afrikaanse Studente (E-Book)
Ekonomie vir Suid-Afrikaanse Studente (E-Book)
R
R 710.00 R 820.00 SAVE R 110.00
Ekonomie vir Suid-Afrikaanse Studente (E-Book)
P. Mohr
Available
Estimated Dispatch Date: Access Code mailed within 1 hour of payment confirmation

Ekonomie vir Suid-Afrikaanse Studente (E-Book)

Share:
Description

Ekonomie vir Suid-Afrikaanse studente is ’n omvattende inleiding tot ekonomie in die algemeen, teen ’n hedendaagse Suid-Afrikaanse agtergrond. Die gemaklike styl en talle praktiese voorbeelde maak hierdie publikasie besonder toeganklik. Die boek dek al die material wat gewoonlik vir inleidende kursusse voorgeskryf word en lê ’n stewige grondslag vir intermediêre en gevorderde studie in ekonomie. Die vyfde uitgawe is ’n herstruktureerde, omvattend hersiene en opgedateerde weergawe van die gewilde vierde uitgawe. Soos in die vorige uitgawes, val die klem op die toepassing van ekonomiese teorie.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780627033452
Title
Ekonomie vir Suid-Afrikaanse Studente
Author
P. Mohr
Edition
5th
Publisher
Van Schaik Publishers
Format Type
E-Book - Vitalsource
Related Products
Physical Copy
R 720.00
Ekonomie vir Suid-Afrikaanse Studente
Chat