Kontemporere Afrikaanse Taalkunde

Kontemporere Afrikaanse Taalkunde
Kontemporere Afrikaanse Taalkunde
R
R 680.00 R 780.00 SAVE R 100.00
Kontemporere Afrikaanse Taalkunde
W. A. M. Carstens, N. Bosman
In Stock (Online, In Store)
Estimated Dispatch Date: 05 May 2024

Kontemporere Afrikaanse Taalkunde

Share:
Description

In die afgelope bykans 30 jaar het 'n groot leemte ontstaan aan omvattende verwysingsbronne en handboeke in die Afrikaanse taalkunde wat op universiteitsvlak voorgeskryf kan word. In 2014 word hierdie leemte gevul deur Kontemporere Afrikaanse Taalkunde. Die feit dat 'n tweede, hersiene uitgawe slegs drie jaar later verskyn, beklemtoon weereens die groot behoefte aan so 'n bron. Die samestelling van hierdie boek bied 'n nuwe blik op die taalkunde en het wye gebruikspotensiaal omdat dit die kernvelde van die taalkunde, en in die besonder van die Afrikaanse taalkunde, dek. Sodoende gee dit nuwe lewe aan 'n belangrike komponent in die bestudering van die Afrikaanse taal: die taalkunde en alles wat daarmee saamhang.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780627034374
Title
Kontemporere Afrikaanse Taalkunde
Author
W. A. M. Carstens, N. Bosman
Edition
2nd
Publisher
Van Schaik Publishers
Publication Date
2017
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
576
Institutions
University of Pretoria , Akademia
Course Codes
AFR110, OAFGI150
Related Products
E-Book
R 680.00
Kontemporere Afrikaanse Taalkunde (E-Book)
Chat