Akademiese Geletterdheid: Riglyne vir Akademiese Skryfwerk (E-Book)
Akademiese Geletterdheid: Riglyne vir Akademiese Skryfwerk (E-Book)

R
R 410.00
Akademiese Geletterdheid: Riglyne vir Akademiese Skryfwerk (E-Book)
E. Lubbe
Available
Estimated Dispatch Date:
Access Code mailed within 1 hour of payment confirmation
Akademiese Geletterdheid: Riglyne vir Akademiese Skryfwerk (E-Book)
Share:
Description
Akademiese geletterdheid is noodsaaklik vir akademiese prestasie. Daar word van studente verwag om ’n verskeidenheid akademiese tekste met begrip te lees. Studente moet ook hulle eie argumente kan konstrueer en hulle kritiese denkvermoë in die vorm van ’n akademiese teks aan ’n leser illustreer. Akademiese geletterdheid beteken dat studente as onafhanklike akademiese skrywers kan funksioneer wat navorsing op ’n gestruktureerde, goed geformuleerde en logiese wyse kan weergee. In hierdie handboek word studente nie net toegerus met kennis en vaardighede om die genre van akademiese skryfwerk te begryp nie; die samestelling van die boek kan ook meehelp dat studente onafhanklike beoefenaars van hierdie genre word.
Product Information
ISBN13 (SKU)
9780627039874
Title
Akademiese Geletterdheid: Riglyne vir Akademiese Skryfwerk
Author
E. Lubbe
Publisher
Van Schaik Publishers
Publication Date
2022
Country of Publication
South Africa
Format Type
E-Book - Vitalsource
Number of Pages
176