Sprak of Sprook en Ander Gedigte

Sprak of Sprook en Ander Gedigte
Sprak of Sprook en Ander Gedigte
R
R 110.00 R 130.00 SAVE R 20.00
Sprak of Sprook en Ander Gedigte
C.J. van Rensburg
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 20 May 2024

Sprak of Sprook en Ander Gedigte

Share:
Description

In die gedig sprak of sprook waaruit die titel van hierdie bundel kom, betreur die digter dit dat ons dikwels so oppervlakkig met moderne kommunikasiemiddele werk. Eintlik "sprak ons dan geen sprook nie". Daarteenoor kan die studie en die fyn lees van gedigte ons weer die wonder van die woord laat beleef - die magiese spreke van die sprokie, maar ook die logika van die woord wat goed oorweeg en versigtig in 'n fyn net van verbande en assosiasies gespreek is. Sodoende maak woorde nuwe werelde binne die leser en daarbuite oop. Elke gedig in hierdie bundel kan 'n opwindende reis wees; is daar nie net iets van die bekende te leer nie, maar ook iets van die nog onbekende, streke van die menslike gees - 'n grootse reis wat die onuitputlike bron van die poetiese woord bied. Met illustreerder Dale Blankenaar se eiesoortige en dikwels vermaaklike interpretasies van die tekste, kan hierdie byderwetse bundel elke leser inspireer om self vele sproke te spreek!

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780636184763
Title
Sprak of Sprook en Ander Gedigte
Author
C.J. van Rensburg
Publisher
Maskew Miller Learning
Publication Date
2015
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
272
Related Products
Chat