Leesgids: Ouma Mollie Gaan Terug Skool Toe

Leesgids: Ouma Mollie Gaan Terug Skool Toe
Leesgids: Ouma Mollie Gaan Terug Skool Toe
R
R 150.00 R 170.00 SAVE R 20.00
Leesgids: Ouma Mollie Gaan Terug Skool Toe
I. Muzzel
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 23 May 2024

Leesgids: Ouma Mollie Gaan Terug Skool Toe

Share:
Description

Die laaste een in die see is 'n bolletjie snot!” roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos 'n verdrinkende meermin in die bad lê. Gou laai sy vir Nina en Blapsie, die basterbrak, in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe. Dis waar hulle in GROTER moeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf. En sy wil die dolfyne voer. En ... Nee, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur. Ai, as ouma Mollie net geluister het toe Simon Jantjies vir haar waarsku dat daar 'n HAAI in die water is. Oepsie! Die arme haai ...

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780637002271
Title
Leesgids: Ouma Mollie Gaan Terug Skool Toe
Author
I. Muzzel
Publisher
Lapa Uitgewers
Publication Date
2023
Format Type
Physical
Related Products
Chat