Gerook - 9780637006828
Gerook

R
R 180.00
Gerook
J. Eldrige
Out of Stock
Can Order
Estimated Dispatch Date:
07 Jul 2025
Gerook
Share:
Description
Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om ’n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie. Maar dié Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en vervelig soos sy naam sê nie ... Is dit sy verbeelding, of hou iemand hom dop? Hierdie opwindende, spannende jeugroman stel die leser bekend aan ’n skemerwêreld van dwelms en tienergevare waaroor daar nog baie min in Afrikaans geskryf is.
Product Information
ISBN13 (SKU)
9780637006828
Title
Gerook
Author
J. Eldrige
Edition
1st
Publisher
Lapa Uitgewers
Publication Date
2021
Format Type
Physical
Number of Pages
104
Related Products
This product has no related products.