Philida - 'n Slaweroman

Philida - 'n Slaweroman
Philida - 'n Slaweroman
R
R 370.00 R 430.00 SAVE R 60.00
Philida - 'n Slaweroman
Andre P Brink
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 07 May 2024

Philida - 'n Slaweroman

Share:
Description

Philida is gebaseer op historiese werklikheid en sluit wat tema en tydperk betref aan by een van Brink se vroeër romans, Houd-den-bek. Philida was ’n slavin wat tussen 1820 en 1835 op die plaas Zandvliet in die Drakenstein-distrik gewoon het. (Die plaas wat vandag bekend is as Solms Delta). Sy het ’n paar kinders gehad by Frans, die seun van Cornelis Brink, die eienaar van die plaas. Maar toe besluit Cornelis dat Frans met die dogter van ’n ryk Kaapse familie moet trou en dat dit beter is om Philida en haar kinders te verkoop. Die roman begin waar Philida by die drostdy op Stellenbosch ’n klag teen haar baas gaan lê, ongehoorde optrede vir ’n slawevrou, optrede wat haar duur te staan kom: Philida en haar kinders word in 1833 deur Brink op ’n slaweveiling op Worcester verkoop. Die Britse regering stel kort daarna die slawe vry, maar Philida is vir vier jaar by haar nuwe eienaar, Meester de la Bat, ingeboek.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780798155212
Title
Philida - 'n Slaweroman
Author
Andre P Brink
Edition
1st
Publisher
NB Publishers
Publication Date
2012
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
532
Related Products
Chat