Storieman omnibus 4 - 9780798159906

Storieman omnibus 4
Storieman omnibus 4
R
R 230.00 R 260.00 SAVE R 30.00
Storieman omnibus 4
Leon Rousseau
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 13 May 2024

Storieman omnibus 4

Share:
Description

Hierdie omnibus-uitgawe bevat twee van die gewildste vervolgreekse met ongeveer 10 stories uit die bekende Storieman-deelwerk. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor . . . Storieman is daar! “Pinocchio” vertel die klassieke verhaal van ’n houtpop wat graag ’n regte seuntjie wou word. Dan volg die immergewilde storie-reeks, “Heidi”, waarin ’n weeskind gestuur word om by haar iesegrimmige oupa in ’n berghut in die Alpe te gaan woon.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780798159906
Title
Storieman omnibus 4
Author
Leon Rousseau
Publisher
NB Publishers
Publication Date
2013
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
80
Related Products
Chat