KomInPas met Afrikaans

KomInPas met Afrikaans
KomInPas met Afrikaans
R
R 280.00 R 320.00 SAVE R 40.00
KomInPas met Afrikaans
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 23 May 2024

KomInPas met Afrikaans

Share:
Description

Die handleiding is vir Afrikaans Huistaal-leerders van graad 4 tot 7 opgestel. Die boek word dus eenmalig aangekoop en word in graad 4, 5, 6 en 7 gebruik. Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. Afdeling A is chronologiese opsomming van die taalleer. By elke aspek van die taal is daar lyste per graad opgestel, wat progressie verseker. Leerders behoort aan die einde van graad 7 ? Ryk woordeskat te hê. Afdeling B bevat wenke vir die beantwoording van begripstoetse en visuele tekste, en Afdeling C ? opsomming van letterkundige- en poetiese aspekte vir die laerskoolleerder.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780799371567
Title
KomInPas met Afrikaans
Edition
2nd
Publisher
Lapa Uitgewers
Format Type
Physical
Number of Pages
136
Related Products
Chat