KomInPas met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal

KomInPas met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal
KomInPas met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal
R
R 280.00 R 320.00 SAVE R 40.00
KomInPas met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal
C. De Villiers, L. Rautenbach, T. Smith, D. Struwig, E. Van der Merwe
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 23 May 2024

KomInPas met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal

Share:
Description

Die handleiding is vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal-leerders van graad 4 tot 7 opgestel. Die boek word dus eenmalig aangekoop en word in graad 4, 5, 6 en 7 gebruik. Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literere begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. Afdeling A bevat 'n opsomming van die verskillende afdelings van taalleer. Elke aspek van die taalleer vorm 'n eenheid. Afdeling B bestaan uit wenke wat tydens die beantwoording van begripstoetse en visuele geletterdheidsoefeninge toegepas kan word. Afdeling C is 'n opsomming van die letterkundige en poetiese aspekte, wat as naslaanbron gebruik kan word. Onderwysers hoef nie meer kosbare tyd aan die opstel van notas te spandeer nie. Verder word tyd ook gespaar, omdat leerders nie meer notas hoef uit te knip en in te plak nie.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780799371574
Title
KomInPas met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal
Author
C. De Villiers, L. Rautenbach, T. Smith, D. Struwig, E. Van der Merwe
Edition
2nd
Publisher
Lapa Uitgewers
Publication Date
2018
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
136
Related Products
Chat