Betower: Die Drama - 9780799375398

Betower: Die Drama
Betower: Die Drama
R
R 130.00 R 150.00 SAVE R 20.00
Betower: Die Drama
F. Viljoen
Low stock (Order Online)
Estimated Dispatch Date: 20 May 2024

Betower: Die Drama

Share:
Description

Nadia het ’n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys wat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf. Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel. Poenk wat self ’n geheim in hom ronddra. ’n Betowerende drama uit die pen van Fanie Viljoen.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780799375398
Title
Betower: Die Drama
Author
F. Viljoen
Edition
1st
Publisher
Lapa Uitgewers
Publication Date
2015
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
96
Institutions
Akademia
Course Codes
OAFGI260
Related Products
Chat