Dinge Wat Ek Nie Van Skape Geweet Het Nie

Dinge Wat Ek Nie Van Skape Geweet Het Nie
Dinge Wat Ek Nie Van Skape Geweet Het Nie
R
R 170.00 R 200.00 SAVE R 30.00
Dinge Wat Ek Nie Van Skape Geweet Het Nie
J. Jacobs
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 13 Jun 2024

Dinge Wat Ek Nie Van Skape Geweet Het Nie

Share:
Description

Glo my, as jy op die ingewing van die oomblik ’n skaap by ’n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie ... Luan se vakansieplanne is in hulle peetjie. In plaas daarvan dat hy by die huis gaan rondsit, PlayStation speel en saam met sy pelle kuier, moet hy Karoo toe gaan. Op ’n road trip. Saam met sy eksentrieke fotograaf-ouma wat ’n fotoboek oor windpompe wil publiseer. Dit is sy straf omdat hy en sy vriende een aand iets aangevang het wat hulle in groot moeilikheid laat beland het. Op pad deur die Karoo ontmoet hy vir Lana, wie se pa al die pad van Bloemfontein na Kaapstad met sy fiets ry om geld vir kankernavorsing in te samel. Lana wat nie vleis eet nie, mal is oor boeke en hom (sonder dat sy dit weet) oortuig om ’n skaap te steel. Luan leer ken vir die eerste keer werklik sy ouma – die hardekwas-predikantsvrou wat al die jare ’n geheim saam met haar ronddra.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780799384512
Title
Dinge Wat Ek Nie Van Skape Geweet Het Nie
Author
J. Jacobs
Edition
1st
Publisher
Lapa Uitgewers
Publication Date
2018
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
128
Related Products
Chat