Nova Omnibus 1 - 9780799391176

Nova Omnibus 1
Nova Omnibus 1
R
R 210.00 R 240.00 SAVE R 30.00
Nova Omnibus 1
F. Viljoen
Low stock (Online, In Store)
Estimated Dispatch Date: 07 May 2024

Nova Omnibus 1

Share:
Description

By die Nova-weermagbasis word geheime weggesteek. Gevaarlike geheime. Iets is nie pluis op die weermagdorp Nova nie. Nadat Lucas een aand vreemde ligte in die naghemel gewaar, begin hy allerlei geheime oopkrap. Geheime oor besoekers uit die buitenste ruimte. Geheime waarby nie net Lucas nie, maar ook sy beste vriende en selfs sy gesin betrokke is. Gevaarlike geheime ... Die eerste drie titels in Fanie Viljoen se naelkou-wetenskapsfiksiereeks is nou in ’n omnibus beskikbaar: Die begin Iets is nie pluis in die dorpie Nova nie. Wat is die vreemde ligte wat Lucas en die res van sy gesin een aand op pad terug van vakansie sien? Waarom jok sy pa vir hom? Waarom is die weermag so geheimsinnig oor die projekte waarmee hulle agter hoë heinings besig is? En wat is die glibberige swart ding wat Lucas in die rivier gesien het? Voor hy sy oë uitvee, word Lucas en sy vriende deel van ’n wilde avontuurrit vol tergende – en gevaarlike – raaisels. Vuurdoop.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780799391176
Title
Nova Omnibus 1
Author
F. Viljoen
Edition
1st
Publisher
Lapa Uitgewers
Publication Date
2018
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
336
Related Products
Chat