Dol Heuning - 9781415210796

Dol Heuning
Dol Heuning
R
R 240.00 R 280.00 SAVE R 40.00
Dol Heuning
S. J. Naude
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 24 May 2024

Dol Heuning

Share:
Description

Die verhale in Dol heuning kring soos breedtegrade om ’n aardbol uit – van Suid-Afrika na Ysland, die Belgiese platteland en die Italiaanse Alpe. In ’n boomryke Johannesburgse woonbuurt koester ’n paar hul seuntjie terwyl hul skoonmaker se kind in volle aangesig van die land se ongeregtighede moet staan. In die yslandskap van Reykjavic neem ’n vrou dol heuning saam met die man wat haar vir ’n ander verruil het en bring hulle ’n angswekkende laaste aand saam met ’n gewelddadige Rus en sy metgesel deur.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781415210796
Title
Dol Heuning
Author
S. J. Naude
Publisher
Penguin Random House SA
Publication Date
2020
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
240
Related Products
Chat