Die Kruppel Engel - 9781431039722
Die Kruppel Engel
R
R 120.00
Die Kruppel Engel
Z. Kock
Out of Stock
Can Order
Non Refundable
Estimated Dispatch Date:
03 Aug 2026
Die Kruppel Engel
Share:
Description
Om te weet wie jou pa is, is om te Ãs. Al stry hy jou af. Al suip hy soos jou stiefpa, net aan duurder goed. Al is hy wit. Nou weet jy wie jy is en waarmee jy werk. Nou weet jy hoekom is jou neus groot en jou lippe dun. En nou weet jy dat jou boude klein gaan bly. Nou vat jy jou klip en jy drá dit, want dis wie jy is. Tina bly op die Coetzees se skaapplaas in die Karoo. Haar grootmaakpa pas skaap op, maar sy vermoed haar biologiese pa boer op Engelsplaas - die plaas langsaan. Engelsplaas word so genoem omdat die plaaseienaars nou al vir geslagte lank al n engel het. Tina gaan skool in die Engelse plaasskool Rising Star, maar sy wil graag na die Afrikaanse dorpskool toe gaan.
Product Information
ISBN13 (SKU)
9781431039722
Title
Die Kruppel Engel
Author
Z. Kock
Edition
1st
Publisher
Macmillan SA
Publication Date
2015
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Related Products
This product has no related products.