Samsa-Masjien - 9781485302568
Samsa-Masjien

R
R 160.00
Samsa-Masjien
W. Anker
Out of Stock
Can Order
Estimated Dispatch Date:
25 Sep 2025
Samsa-Masjien
Share:
Description
Samsa-masjien tree in gesprek met Franz Kafka se Die Verwandlung. Dit vertel die storie van die insekwording van Gregor Samsa sr. Gregor, in sy sewentigs, 'n afgetrede biologie-onderwyser, skoolhoof en ook klavierstemmer in sy jongdae. Hy ly aan dementia en as gevolg daarvan bly hy en Josephine by hul dogter Grete en haar man Tjaart in hul luukse, moderne huis in 'n woonbuurt soos Sandton. Soos die Gregor van die Kafka-verhaal, ondervind Gregor 'n stelselmatige insekwording, wat deur die sielkundiges, psigiaters en dokters toegeskryf word aan die ouditiewe en taktiele hallusinasies van dementia-lyers. Gregor sien oral insekte, voel hulle loop op hom en voel homself uiteindelik 'n insek word.
Product Information
ISBN13 (SKU)
9781485302568
Title
Samsa-Masjien
Author
W. Anker
Publisher
Protea Distribution
Publication Date
2015
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
92
Related Products
This product has no related products.