Wild en Klippe Wat Val
Wild en Klippe Wat Val

R
R 200.00
Wild en Klippe Wat Val
P. Rademeyer
Out of Stock
Can Order
Non Refundable
Estimated Dispatch Date:
18 Jul 2025
Wild en Klippe Wat Val
Share:
Description
In Wild word ’n jong meisie, Vlooi op ’n plattelandse dorp in ‘n hok aangehou. Haar gedrag toon meer ooreenkomste met diere as mense en sy loop handeviervoet. Dié drama, ondersoek wat die mens méns maak. KLIPPPE WAT VAL - Kannetjie, ‘n vertandelik gestremde seun woon in ‘n hondehuis op ‘n afgeleë plaas. ‘n Soort Kain en Abel-storie. Kannetjie het ‘n fassinasie met sterre en meteore en dit verwys na die klippe wat val. Sy boesemvriend Abrie keer ná amper 15 jaar terug. As seuns was hulle onafskeidbaar, nou is hulle vreemdelinge vir mekaar. Terwyl die twee terugdelf die verlede in verskiet die een ster ná die ander.
Product Information
ISBN13 (SKU)
9781485310549
Title
Wild en Klippe Wat Val
Author
P. Rademeyer
Publisher
Protea Boekhuis
Publication Date
2020
Format Type
Physical
Number of Pages
188
Related Products
This product has no related products.