In ’n land sonder voëls (E-Book)

In ’n land sonder voëls (E-Book)
In ’n land sonder voëls (E-Book)
R
R 430.00 R 490.00 SAVE R 60.00
In ’n land sonder voëls (E-Book)
H. Kalmer
Available
Estimated Dispatch Date: Access Code mailed within 1 hour of payment confirmation

In ’n land sonder voëls (E-Book)

Share:
Description

"Dit was die vyftiende jaar van ekonokrasie. Vyftien jaar nadat ons ons demo­krasie vir die Korporasie verruil het. Die politiek is geprivatiseer. Nes ons polisiediens en hospitale, dekades vroeër. Danksy tegnologie, die stygende reënval, die veranderende klimaat, kon die land aan derduisende yskoue, dankbare Amerikaners en Kanadese blyplek bied. Vir beide die aankomelinge én die gevestigde inwo­ners het voorspoed en ’n beter lewe aangebreek.So het ons geglo, of so is aan ons vertel.Maar nou leer ek ’n nuwe taal. Die taal van onthou.En dit maak my gevaarlik.Wanneer ’n mediese dokter die aandag van die Sentinels trek, moet hy deur ’n verwoeste landskap vlug.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781485904182
Title
In ’n land sonder voëls
Author
H. Kalmer
Edition
1st
Publisher
Penguin Random House South Africa
Format Type
E-Book - Vitalsource
Related Products
Physical Copy
R 240.00
In ’n Land Sonder Voëls