Piekfyn Afrikaans Graad 11 Eerste Addisionele Taal Leerderboek

Piekfyn Afrikaans Graad 11 Eerste Addisionele Taal Leerderboek
Piekfyn Afrikaans Graad 11 Eerste Addisionele Taal Leerderboek
R
R 220.00 R 250.00 SAVE R 30.00
Piekfyn Afrikaans Graad 11 Eerste Addisionele Taal Leerderboek
R. Vosloo, F. Viljoen, L. Janisch, H. Scholtz, Malan
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 08 May 2024

Piekfyn Afrikaans Graad 11 Eerste Addisionele Taal Leerderboek

Share:
Description

Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat piekfyn, hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir dié van julle wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal aanleer. Boonop word taalleerstof op ’n boeiende en dikwels prettige manier met dié van verskeie ander vakke geïntegreer om julle ervaringswêreld te verryk en uit te brei. Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van ’n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie vordering en prestasie te bly. Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word deeglik vervat in ’n wye verskeidenheid ineraktiewe aktiwiteite. Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdetyd die vermoë ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep. Vir eksamenvoorbereiding is daar ’n piekfyn Taalgids en Letterkundegids agter in jou boek.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781770028661
Title
Piekfyn Afrikaans Graad 11 Eerste Addisionele Taal Leerderboek
Author
R. Vosloo, F. Viljoen, L. Janisch, H. Scholtz, Malan
Publisher
NB Publishers
Publication Date
2012
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Related Products
Chat