Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal
Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal
R
R 210.00 R 240.00 SAVE R 30.00
Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal
R. Vosloo
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 08 May 2024

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal

Share:
Description

’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste Addisionele Taal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en volksverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer en gedigte om te lees vir genot.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781770029347
Title
Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal
Author
R. Vosloo
Publisher
NB Publishers
Publication Date
2013
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Related Products
Chat