Pharos Afrikaansgids: Naslaanlyste en Taalreëls

Pharos Afrikaansgids: Naslaanlyste en Taalreëls
Pharos Afrikaansgids: Naslaanlyste en Taalreëls
R
R 360.00 R 410.00 SAVE R 50.00
Pharos Afrikaansgids: Naslaanlyste en Taalreëls
N. Faasen
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 25 Sep 2025

Pharos Afrikaansgids: Naslaanlyste en Taalreëls

Share:
Description

Die Pharos Afrikaansgids bied eenvoudige riglyne vir spelling en skryfwyses volgens die 2017-uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls en is KABV- geskik. Dit dek die belangrike taalsake wat oor leerders se pad kom en is 'n praktiese, alledaagse gids vir voorgraadse studente en ander taalgebruikers. Deel A bevat naslaanlyste van woorde wat dikwels spellingprobleme oplewer, meervoude en verkleining, intensiewe vorme, vergelykings en idiome. Deel B is ’n naslaangedeelte wat belangrike en algemene taalreëls aan die hand van eenvoudige definisies en enkele voorbeelde verduidelik. Deel C bevat nuttige inligting oor byvoorbeeld sinsoorte, woordorde in sinne en die konstruksie van paragrawe. Daar is ook ’n kort oorsig oor tekstipes.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781868902095
Title
Pharos Afrikaansgids: Naslaanlyste en Taalreëls
Author
N. Faasen
Edition
1st
Publisher
NB Publishers
Publication Date
2017
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
368
Institutions
North-West University
Related Products
E-Book
R 520.00
Pharos Afrikaansgids (E-Book)