Breuk Onder Die Uile: Boek 3

Breuk Onder Die Uile: Boek 3
Breuk Onder Die Uile: Boek 3
R
R 130.00 R 150.00 SAVE R 20.00
Breuk Onder Die Uile: Boek 3
C. Dirks
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 27 May 2024

Breuk Onder Die Uile: Boek 3

Share:
Description

Wat niemand ooit sou glo nie, het toe wel gebeur: 'n skeuring onder die Uile-geledere. Berrie is die een wat uit die hegte kringetjie wegbreek het. Met krieket kan hy en Philip nog saam speel sonder om werklik saam te werk. Maar toe breek die rugbyseisoen en daardie belangrike naelbyterwedstryd teen Excelsior aan. In die doodsnikke van die stryd is dit nog net Berrie se skopskoen wat die telling in Kranskop se guns kan beklink. Berrie met die pynlike gebreekte sleutelbeen en Philip wat die bal soos altyd vir hom stel...

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781869194505
Title
Breuk Onder Die Uile: Boek 3
Author
C. Dirks
Publisher
Protea Boekhuis
Format Type
Physical
Related Products
Chat