Graad R in Perspektief

Graad R in Perspektief
Graad R in Perspektief
R
R 410.00 R 470.00 SAVE R 60.00
Graad R in Perspektief
A. Pepler
Low stock (Order Online)
Estimated Dispatch Date: 20 May 2024

Graad R in Perspektief

Share:
Description

Hierdie is 'n gestruktureerde akademiese gids vir studente, opvoeders en praktisyns in die veld van vroeekindontwikkeling. Hierdie is 'n gestruktureerde akademiese gids vir studente, opvoeders en praktisyns in die veld van vroeekindontwikkeling. Dit is saamgestel volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) van die Nasionale Onderwysdepartement 2011 en toon die jongste tendense van internasionale bronne. Die fokus le op die voorbereiding van die student om die beginsels van die informele onderrigbenadering te verstaan en dit te implementeer. Duidelike voorskrifte word gegee om kennis, vaardighede en houdings by die jong kind te ontwikkel sodat elke leerder selfverwesenliking kan bereik. Inligting word voorsien oor die inrigting van die klaskamer en speelomgewing om vir leerders optimale leergeleenthede te skep. Leerders se verskillende ontwikkelingsvlakke en kulture word in ag geneem. Wenke vir onderrig in die praktyk word toegelig met toepaslike voorbeelde en foto's.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781919985602
Title
Graad R in Perspektief
Author
A. Pepler
Publisher
Sun Media
Publication Date
2015
Format Type
Physical
Number of Pages
254
Institutions
Akademia
Course Codes
OAHGF360
Related Products
Chat