The Answer Series Graad 12 Wiskunde

The Answer Series Graad 12 Wiskunde
The Answer Series Graad 12 Wiskunde
R
R 230.00 R 260.00 SAVE R 30.00
The Answer Series Graad 12 Wiskunde
A. Eadie, G. Lampe
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 22 May 2024

The Answer Series Graad 12 Wiskunde

Share:
Description

Hierdie 2 in 1 studiegids bied aan Graad 12-leerders 'n unieke metode om matriekwiskunde te bemeester en daarin uit te blink. Leerders word deel gemaak van 'n sorgvuldig saamgestelde vraag-en-antwoord-'leer' van ontwikkeling en ondersteuning. Hierdie boek bevat 'n uiters omvattende, metodies gerangskikte samestelling van eksamenvrae en - antwoorde, geskik vir beide die NASIONALE en die IEB-wiskunde-eksamens. Die sorgvuldig opgeboude vrae dek ook beide die Graad 11- en 12-inhoud wat in die eindeksamen ingesluit word. Daar is TWEE duidelik onderskeibare afdelings in die boek: Onderwerpgerigte Vrae & Oplossings - om 'n deeglike begrip van teorie, tegnieke & konsepte in elke onderwerp te ontwikkel.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781920568696
Title
The Answer Series Graad 12 Wiskunde
Author
A. Eadie, G. Lampe
Publisher
The Answer Series
Publication Date
2016
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Related Products
Chat