Die Antwoord-Reeks Graad 8 Wiskunde

Die Antwoord-Reeks Graad 8 Wiskunde
Die Antwoord-Reeks Graad 8 Wiskunde
R
R 210.00 R 240.00 SAVE R 30.00
Die Antwoord-Reeks Graad 8 Wiskunde
A. Eadie, G. Lampe
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 27 May 2024

Die Antwoord-Reeks Graad 8 Wiskunde

Share:
Description

Hierdie Graad 8-Wiskunde studiegids bied ‘n deeglike inleiding tot kritieke wiskundige konsepte soos Algebra en Meetkunde. Hierdie grondslag is noodsaaklik en deurslaggewend vir die leerder se opbou van kennis en selfvertroue in hierdie uiters belangrike vak. Hierdie 2 in 1 publikasie sluit in: Onderwerpgebaseerde Vrae & Antwoorde – om die begrip van teorie, tegnieke & konsepte te ontwikkel Eksamenvraestelle & Memo’s– om die teorie in die praktyk toe te pas. Die eerste afdeling stel elke konsep bekend en ontwikkel die begrip daarvan deur gegradeerde vrae oor elke onderwerp. Omvattende antwoorde vir alle vrae word verskaf, met leiding in die vorm van baie ekstra wenke en raad in inligtingsboksies. Die tweede afdeling bestaan uit ’n verskeidenheid eksamenvraestelle. Volledige oplossings met ekstra verduidelikings, notas en wenke word verskaf om die leerder se vaardighede in eksamentegniek te ontwikkel. In hierdie uitdagende vak sal hierdie studiegids vir leerders op alle vlakke van bekwaamheid voordelig wees.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781920686673
Title
Die Antwoord-Reeks Graad 8 Wiskunde
Author
A. Eadie, G. Lampe
Publisher
The Answer Series
Publication Date
2016
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Related Products
Chat