Lin se Vis - Leesboek 1 - Leesjaar 1

Lin se Vis - Leesboek 1 - Leesjaar 1
Lin se Vis - Leesboek 1 - Leesjaar 1
R
R 120.00 R 140.00 SAVE R 20.00
Lin se Vis - Leesboek 1 - Leesjaar 1
Mart Meij
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 15 May 2024

Lin se Vis - Leesboek 1 - Leesjaar 1

Share:
Description

Die Lekkerlees aanvangs geletterdheidsprogram volg ‘n holistiese geïntegreerde benadering ten opsigte van lees- en taalonderrig. Daar word van temas gebruik gemaak om ‘n betekenisvolle konteks te skep vir die verwerwing van lees- en taalvaardighede. Dit beteken dat die lees- en luisteraktiwiteite sowel as die mondelinge en skriftelike stelwerk nie geïsoleerd van mekaar staan nie, maar deur die temas bepaal en gebind word. Die gebruik van taal vir denkwaardighede sowel as die strukture wat goeie taalgebruik onderlê, word deurlopend ingeweef.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780798632508
Title
Lin se Vis - Leesboek 1 - Leesjaar 1
Author
Mart Meij
Publisher
Maskew Miller Learning
Publication Date
2005
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Related Products
Chat