Zackie Mostert 15: Zackie Mostert en die Monster-Melkskommel

Zackie Mostert 15: Zackie Mostert en die Monster-Melkskommel
Zackie Mostert 15: Zackie Mostert en die Monster-Melkskommel
R
R 180.00 R 210.00 SAVE R 30.00
Zackie Mostert 15: Zackie Mostert en die Monster-Melkskommel
J. Jacobs
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 20 May 2024

Zackie Mostert 15: Zackie Mostert en die Monster-Melkskommel

Share:
Description

Wie gaan die MONSTER-MELKSKOMMEL tem? Dit is SKOOLVAKANSIE! Zackie en Vincent gaan sommer hope pret hê! Hulle gaan swem, skaatsplank ry in die parkie en met hulle watergewere speel. Maar soos gewoonlik is Anton die boelie ook in die omtrek. En hierdie keer het hy iemand wat hom gaan help om Zackie-hulle se pret te bederf. Boonop het mevrou Langenhoven kuiergaste vir die vakansie - en Zackie en Vincent word gedwing om met die VERVELIGE tweeling te speel. Dit lyk of dit die aakligste vakansie OOIT gaan wees! Maar toe 'n splinternuwe restaurant sy deure open met 'n kompetisie om te kyk wie die meeste Monster-melkskommels kan drink, begin dit lyk of die vakansie dalk GROOT pret kan wees. Die wenner kry immers 'n splinternuwe, WILDE, WOESTE WATERGEWEER as prys.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780799390612
Title
Zackie Mostert 15: Zackie Mostert en die Monster-Melkskommel
Author
J. Jacobs
Edition
1st
Publisher
Lapa Uitgewers
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
48
Related Products
Chat