Ken and Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Leerdersboek Graad 9

Ken and Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Leerdersboek Graad 9
Ken and Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Leerdersboek Graad 9
R
R 300.00 R 340.00 SAVE R 40.00
Ken and Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Leerdersboek Graad 9
M. Barnard, A. Voges, C. de Nobrega
Out of Stock Can Order Non Refundable
Estimated Dispatch Date: 30 Jun 2025

Ken and Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Leerdersboek Graad 9

Share:
Description

Hierdie boek is deur 'n ervare span geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help die leerders om die inhoud van en vaardighede vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek verduidelik sowel kernbegrippe as ekonomie- en rekeningkundeterme in toeganklike taal, sluit voorbeelde uit die leerders se omgewings in, voorsien woordverklarings in die kantlyn asook 'n volledige woordelys aan die einde van die boek, bied geleentheid vir gereelde konsolidering van nuutverworwe kennis in die afdelings vir hersiening en eksamenvoorbereiding.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781107614345
Title
Ken and Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Leerdersboek Graad 9
Author
M. Barnard, A. Voges, C. de Nobrega
Publisher
Cambridge
Publication Date
2013
Format Type
Physical
Number of Pages
274
Related Products