'n Vrou Staan Op - 9781776391738

'n Vrou Staan Op
'n Vrou Staan Op
R
R 240.00 R 280.00 SAVE R 40.00
'n Vrou Staan Op
I. Verster
Out of Stock Can Order Non Refundable
Estimated Dispatch Date: 15 May 2025

'n Vrou Staan Op

Share:
Description

Ná ’n uitmergelende egskeiding wat haar finansieel byna ruïneer, reis Esli Kaap toe om perspektief te kry op ’n lewe waar sy nie meer ’n slagoffer is nie. Dan gebeur daar ’n wonderwerk. Sy ontmoet iemand en hulle besluit om te trou. Uiteindelik is die geluk, vrede en veiligheid waarna sy haar lewe lank gehunker het, vir Esli beskore. Máár haar stryd is nog lank nie verby nie. Post-traumatiese stres, ’n vreemde omgewing en nuwe verhoudings bring onverwagse uitdagings. Ook baie vrae, soos: Hoe kan ’n mens gelukkig wees, maar steeds huil? Die ongekende blootstelling wat tydens boekbekendstellings, praatjies en mediaonderhoude volg op die sukses van So lyk ’n vrou, maak dinge ook nie makliker nie. Esli kan haar nie volledig losmaak van die verlede nie, want almal stel moeilike vrae. Terselfdertyd moet sy ander slagoffers van narsisme moed inpraat.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781776391738
Title
'n Vrou Staan Op
Author
I. Verster
Publisher
Lapa Uitgewers
Publication Date
2024
Format Type
Physical
Number of Pages
237
Related Products
Chat